homepage | bosparra telekom

Vra vir Kuifie…

July 23rd, 2008

Ai tog.Lees ek toe daar is mensies wat dink Platkuif is Dr Phiel.Nope,not my style.Ek gebruik ook woorde soos ‘choppertjies’ en dies meer, maar die wat my ken en ‘watch’ sal weet.Whatever.

MAAR, ek kan, vir wat dit werd is, ook probeer advies gee.Of dit sinvol is of enigsens gaan help,maak seker nie saak nie…maar ek kan traai.Hier is die 10 mees gevraagde (is daar so woord) vrae op health24.com…

http://www.health24.com/Man/Top_questions/748-791.asp

01.How can I stop balding?

Kannie.Sorry choppertjie.Hare wat uitval is eenvoudig die resultaat van (kak) gene.Vra my ek weet. Jy kan kopsalfies en roompies aansmeer.Jy kan jou hare vorentoe,agtertoe en selfs opwaarts kam…as hulle gaan uitval, dan gaan hulle uitval…jy kan basies en presies ZOTOLL daaraan doen. Die beste plan is…knip daai kapsel kort…of nog beter,dra ‘n ‘cap’.

02. How can I improve my sex life?

Ja…as jy moeite doen en jy ‘benader’ die aangeleentheid met takt…en jy bad/stort gereeld.

Lees verder…»

Waar kom al daai parra’s vandaan…

July 23rd, 2008

Omdat ek uit my verstand verveeld is, krap ek toe so bietjie rond in die Bosparra stats vir die afgelope maand…

-ons het amper 900 234 900.52 Triljoen ‘hits’ gehad…en yip, daar was selfs 2 ‘hits’ van Mars en ‘iets’ wat soos ‘n ‘hit’ lyk van Brakpan omgewing… ;-)

Op ‘n meer ernstige noot

-Die afgelope maande se ‘besoeke’ kom van 194 ‘countries/territories’…

-Die 20 ‘countries/territories’ met die meeste ‘parras’

Lees verder…»

jy mag rape…solank jy net nie ‘tape’ nie..

July 23rd, 2008

Trots Suid Afrikaans…elke tiener  girl se droom

Kimberley. - ‘n Selfoonseksvideo, wat glo “absolute harde pornografie met eksplisiete seks” met ‘n beweerde minderjarige uitbeeld, is glo hier by ‘n hoërskool van een meisie se selfoon na ‘n ander gestuur.

Lees verder…»

Hoe lyk ‘n parra…’n regte Bosparra…wys jou ‘face’…

July 23rd, 2008

(Update 22/7): Blixer het ook nou kiekies op har blog van die Parra paartie wat in J-Bay gehou was ;-)

http://samblixer.wordpress.com/2008/07/22/j-bay-parra-paartie/

Weens omstandighede ‘binne my beheer’ kon ek ongelukkig nie die parra paartie by Firken ‘maak nie’…en dit is jammer…MAAR dit klink vir my asof daar reeds nog ‘n paartie of drie beplan word…lekker…

Ek sien Leon is besig met ‘n grootse poging om die parra’s ‘visible’ te maak…so ‘n tipe van Parra Hall of Fame wys my joune en dan wys ek jou myne…oulik…as jy deel wil wees van Leon se effort…mail en support hom so bietjie…as jy al gewonder het hoe lyk ‘n regte egte parra…gaan loer so bietjie…kwaliteit mense…my tipe van mense…mense - mense..

http://leoncroukamp.wordpress.com/


Verlig of verkramp…

July 23rd, 2008

Cape Town - Helen Zille, the leader of the Democratic Alliance and mayor of Cape Town, said on Tuesday the African National Congress was divided - as the National Party once was - between the verligtes and the verkramptes (liberals and ultra conservatives).

At times, the National Party “seemed monolithic and invincible, destined to continue its oppressive rule into perpetuity”, said Zille in a lecture at Witwatersrand University Law School.

“Towards the end, it tried to pretend it was a united party, but, in fact, it was deeply divided between the verligtes, who wanted to reform apartheid and possibly even to end it, and the verkramptes who wanted to continue its cruel farce.

Broedertwis (internal fighting) divided their ranks.

Lees verder…»

Meer Bek as Binnegoed…Uncut and unplugged

July 23rd, 2008

Amper daar…

Hoofstuk i

In die begin

Hoofstuk ii

Op die plek rus.

Hoofstuk iii

Agter elke man…’n gewillige man

Hoofstuk iv

Die vrugbare jare

Lees verder…»

no work…no pay…

July 23rd, 2008

Die Johannesburgse middestad kan vandag tot stilstand kom wanneer die vakverbond Cosatu met sy beplande staking voortgaan.

Meer as 150 000 mense word by die optog verwag, het mnr. Siphiwe Mgcina, provinsiale sekretaris van Cosatu, gister gesê.

Lees verder…»

Nog ‘n siek moer…Alwyn Zandberg…

July 23rd, 2008

’n Vooraanstaande kerkman van die Oos-Rand wat destyds weens korrupsie uit die polisie geskors is, het gister in die Benoni-landdroshof op ‘n aanklag van die onsedelike aanranding van ’n 14-jarige meisie verskyn.

Lees verder…»

‘n Geldkie vir ‘n kykie..

July 23rd, 2008

George. - ‘n Sekswinkel langs ‘n kafee in die dorp het die wind van voor gekry oor planne om ‘n teater en besigtigingshokkies hier in te rig.

Volgens me. Iona Kritzinger, ‘n inwoner wat skuins oorkant die winkel in Merrimanstraat woon, hoort ‘n sekswinkel nie in ‘n woonbuurt nie.

Die George-munisipaliteit het die sekswinkel se aansoek om afwyking afgekeur, maar die Adult World Group, wat die winkel in 2005 gekoop het, het appèl aangeteken ingevolge artikel 44 van die ordonnansie op grondgebruik?beplanning, 1985.

Dit kom nadat ‘n sakelisensie wat aan die vorige eienaar toegeken is, ingevolge wetgewing nie aan die huidige eienaars oorgedra kan word nie. Hulle moes weer aansoek doen, en wou ook die teater en besigtigingshokkies inrig, wat hersonering sou meebring.

Meer as 200 inwoners het Kritzinger se versoekskrif teen die sekswinkel se planne onderteken.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2362336,00.html

Vraag en aanbod.Dink ek… ;-)

Lees verder…»

Werk jou ‘phone’…

July 23rd, 2008

Trade unions have taken a dim view of Telkom’s payments to past and present CEOs.

This comes as Telkom offers employees a 10.5% pay increase, and indicates that up to 14 000 staff may be outsourced.

Yesterday, Telkom released its filing with the US Securities and Exchange Commission (SEC), in which it says it paid axed CEO Papi Molotsane a R12 million severance package and his replacement Reuben September R19.1 million. Telkom’s board members received payments totalling R35 million during the financial year ended 31 March.

Lees verder…»

Jou ‘team’…

July 23rd, 2008

(Fanks Eben !)


Die ooreenkoms tussen ‘n bloubul rugby game en ‘n blou movie…
Jy weet wat gaan gebeur maar dis nogsteeds lekker om te kyk…

Die ooreenkoms tussen Lions rugby en Brokeback Mountain ……
Daar is op enige gegewe tyd ‘n paar gewillige poepolle in die veld.

Lees verder…»

Single…of met partner…

July 23rd, 2008

Professor Julianne Holt-Lunstad, of Brigham Young University, found that men and women in happy marriages scored four points lower on 24-hour blood pressure than single adults with a good group of supportive friends or relatives.

Lees verder…»

Brand vir dank…

July 23rd, 2008

Four people were killed after they jumped from a burning building in Pretoria’s CBD, paramedics said on Tuesday.

Netcare 911 spokesperson Nick Dollman said: “It was alleged that residents started the fire in the old block of flats after being threatened with eviction.”

Lees verder…»

Parra musiek…onthou jy nog

July 22nd, 2008

Ek voel heel ‘romanties’ vanaand…wyn,kerse,mooi musiek …en lekker bankseks ;-)

Geniet jou aand parra!

Lees verder…»

Gravatars, Bosparra e-pos adresse en Bosparra op Facebook…

July 22nd, 2008

Update

GRAVATARS

hopelik het die meeste van julle nou gravatars...as jy nie een het nie, maak ‘n plan.Jy hoef nie te registreer nie,jy moet net ‘n e-mail besit wat jy kan gebruik om jou gravatar ‘in werking te stel’…dit is moer eenvoudig.

As jy nie regkom nie, kontak gerus vir Joe by ejohan@lantic.net of vir vonkeldoos@bosparra.com

Lees verder…»


  • info on cialis
  • buy viagra online
  • ultram doses